Zackie Mostert en die monster melkskommel
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
5,99 €
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
20.02.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
48 (Printausgabe)
Dateigröße
3685 KB
EAN
9780799392302
Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel.
Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf.
Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.
Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ... Die wenner kry immers 'n splinternuwe WILDE WOESTE WATERGEWEER as prys ...
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice