Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
13 - 18 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
10.04.2024
Verlag
Pan Macmillan South AfricaSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
2663 KB
EAN
9781779990440
Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by 'n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy dobbelgewoonte te onderhou.
Sy droom van 'n matrieksertifikaat en 'n lewe ver weg van haar swakkeling-ma, dronklap-pa en 'n vegkryt waarin min reëls geld. Maar haar skoolwerk ly ál meer onder die laatnaggevegte.
Dan sien 'n voormalige martial arts-kampioen Cazlee se talent raak. Hy bied haar 'n beurs aan by die skool waar hy taekwondo afrig en die kampioentrofee in die visier het.
Ellamay, sy dogter, droom daarvan om in haar kampioen-pa se voetspore te volg. Dat haar pa uit sy pad gaan om eerder van Cazlee 'n kampioen te maak, lei tot wrywing tussen die twee meisies.
Dan gaan die wêreld van onwettige gevegte vir Ellamay ook oop. Dinge loop lelik skeef en Cazlee moet 'n besluit neem wat haar hele toekoms kan beïnvloed.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice